Die nommer op die skaal is nie iets wat vroue graag verklap nie. Tog het dié bekendes nie ’n probleem om daaroor te praat nie, berig FoxNews.com. Al ooit gewonder wat bekendes soos Kim Kardashian, Katy Perry en Sofia Vergara weeg? Vind hier uit: 

Kim Kardashian (hooffoto) : 56,2 kg

magazine-tyra-banks-159190_262_365

Tyra Banks: 73 kg

o_kourtney_kardashian_postbaby_body_570

Kourtney Kardashian: 52,6 kg

Screen Shot 2015-04-29 at 2.29.21 PM

Ryan Seacrest: 67,5 kg

FOTO: Gallo Images / Getty Images FOTO: Gallo Images / Getty Images

Sofia Vergara: 58,9 kg

Mila Kunis in Gucci  FOTO: Gucci met vergunning van Gallo Images / Getty Images Mila Kunis in Gucci
FOTO: Gucci met vergunning van Gallo Images / Getty Images

Mila Kunis: 53 kg

Zoe Saldana. Foto: Matt Pete / ©A.M.P.A.S. Zoe Saldana. Foto: Matt Pete / ©A.M.P.A.S.

Zoe Saldana: 52,2 kg

FOTO: Getty Images / Gallo Images FOTO: Getty Images / Gallo Images

Katy Perry: 58,9 kg

Screen Shot 2015-04-29 at 2.50.21 PM

Andie MacDowell: 62,5 kg

Maar moenie sleg voel nie, troos jouself daaraan dat dit met persoonlike afrigters, miljoene dollars en leefstylafrigters nie te moeilik kan wees om jou doelgewig handhaaf nie.