SARIE.com het net gister berig dat die sanger Danny K se vrou, Lisa, eersdaags geboorte gaan skenk. En toe het die dag vandag aangebreek. Hul seun is vanoggend gebore en weeg 3,4 kg. Danny, wie se regte naam Danny Koppel is, het in 2012 met Lisa Gundelfinger getrou. Hy het vanoggend hul goeie nuus só bekend gemaak:

FOTO: Twitter  @LGundel1  Lisa net dae voor die geboorte FOTO: Twitter @LGundel1