Die grootste uitdaging was om Raponsie se haarlokke eg te laat lyk, veral in 3D. Dis geskoei op die bekende sprokie van die Grimm-broers en begin 28 Januarie in fliekteaters landwyd draai. Die hare waai glo!

Hier is die lokprent: