Sonicke Groenewald het die DKNY Be Delicious-wedstryd gewen met haar antwoord op dié tekenprent. Sy wen 'n DKNY Be Delicious-geskenkpak ter waarde van R1 000.

Baie geluk, Sonicke!

Lees die strokiesprent en Sonicke se antwoord onderaan...

1

Wat het volgende gebeur? Sonicke sê:
"Hy streel haar hare sagkens uit haar gesig terwyl die geur van DKNY in die lug hang. Hy gee haar 'n hartstogtelike soen en verseël so die oomblik met a BE DELICIOUS-soen wat hulle albei wegvoer na 'n oomblik ver van die werklikheid ... a moment that will last for ever!"

En hierdie is die amptelike laaste strokie

DKNY-strokiesprent