Pres. Donald Trump van Amerika se oudste seun, Donald Jr., se meisie, Kimberly Guilfoyle, lyk deesdae al hoe meer soos sy stiefma, Melania Trump.

Donald Jr. was 13 jaar lank getroud met die Amerikaanse model Vanessa Trump. Die paartjie het vyf kinders, Spencer, Donald III, Tristan, Kai en Chloe. Hulle is in 2018 uitmekaar.

In dieselfde jaar het Donald liefde met sy jare lange vriendin Kimberly gevind. 

Die kuberruim kan egter nie help om die ooreenkomste tussen Kimberly en Melania raak te sien nie.

Sien jy die ooreenkomste?

Kimberly Guilfoyle


Melania Trump