Die aktrise Donnalee Roberts wil graag die volgende boodskap met jou deel oor Vir Altyd die nuutste fliek wat sy en Ivan Botha saam maak. 

https://www.youtube.com/watch?v=_n20-FYEQzU

Ons kan nie wag om dit te sien nie!

Vir altyd sal op 12 Februarie 2016 landwyd begin draai en SARIE tree as trotse mediavennoot op.

Lees ook