In die pragtige Januarie-uitgawe van SARIE gesels Donnalee Roberts oor daardie hoofrol in die nuwe Klein Karoo-fliek, ná 10 jaar se hard werk en hoop en glo.

Lees als in jou splinternuwe SARIE, 17 Desember op die rak.

Nóg nuus!

Ons gesels ook met die Flooze (Sorina Erasmus) en Jak de Priester se vrou praat ná die ongeluk: "My storie is nie net trane nie."

SA se avonturiers Johan Badenhorst, Lewis Pugh, Riaan Manser en Mike Horn praat oor hul vroue en Pedro Kruger deel sy wens vir 2013.

Ons bak die 1ste van 12 beste koeke, maak terrien en slaai en deel kleurwenke vir jou klerekas.