Goeie nuus vir Dunay en Kurt Darren: hul tweede kind is op pad! Kurt én Dunay het die nuus op sosiale media gedeel. Hul eersteling, Kyrah, sit langs ’n skryfbord met die boodskap.

Kyrah is in November 2014 gebore.

FOTO: Twitter @Kurt Darren FOTO: Twitter @Kurt Darren

Lees nou