Die bruid het in 'n vintage-kar opgedaag by die kerkie waar sy en Martinez getroud is. Die seremonie het om 16h15 plaasgevind, en die onthaal rondom 17h30. Dit was 'n intieme troue en daar was glo sowat 60 gaste. Tydens aandete was daar 'n vuurwerk-vertoning.

Só hou Halle haar tydlose lyf

Berry, wat reeds twee keer vantevore getroud was, het sowat 6 jaar gelede aangekondig dat sy nooit weer sal trou nie. Maar sy't nou wéér voor die kansel gestaan. Halle en Martinez se eersteling is oppad, en dié seuntjie sal in Oktober sy opwagting maak.

Klik hier vir die foto van Halle en Olivier se troue