Die trotse pa het ’n foto van sy seun, Jayden Max Koppel, op sy Instagram-blad gedeel. Jayden is nou sowat 3 weke oud.

Dié klein outjie het sy pa se donker hare en oë.

En soos enige pa is dié SA sanger gefassineer deur sy pienkvoet. In die byskrif by dié foto noem hy Jayden ’n wonderwerk.

Lisa het gesprankel tydens haar swangerskap.

FOTO: Twitter  @LGundel1  FOTO: Twitter @LGundel1

Nóg celeb-babas op SARIE.com