Steve en Janine is in die Maldives vir hul wittebrood, en Steve het 'n foto op sy Facebookblad gedeel

1619418_10152207184769559_1790719916_nOnthou! Steve en Janine se troufoto's verskyn eksklusief in SARIE se Maart-uitgawe, 10 Februarie op straat

FADER SARIE TROUEr