"Ons is bly dat julle in ons vreugde deel. Dankie dat julle ons privaatheid in hierdie pragtige tyd van ons lewe gerespekteer het. Die Carter-gesin."

Só het 'n nota gelui wat saam met die foto's van die nuwe gesin op Tumblr gelaai is.

Gaan kyk na nóg foto's: helloblueivycarter.tumblr.com