Zachary is op Kersdag verlede jaar gebore en die 63-jarige Elton was oorstelp van vreugde. “Ek het nog nooit in my lewe so gevoel oor enige iets nie,” het hy gesê toe hy die eerste keer sy seun in sy arms vashou.

Elton en sy lewensmaat, David Vurnish is al vir 17 jaar lank saam, en is al 5 jaar getroud.