"Absolute perfection! Praise God!" was die woorde wat saam met dié foto op Minki se Instagramblad verskyn het:

En saam met dié foto wat ons vermoed klein Katerien is: "Super proud Mamma, enjoying a glass of bubbles to 'toast' Katerien"