Die akteur Tim Theron en sy groep, Die Vosperd Brigade, het die Sias Reinecke-treffer "Klein Karoo" wéér opgeneem vir die fliek.