Jeanne Flynn, ’n persoonlike afrigter, is die afgelope ses maande die groot liefde in die akteur (én rapper!) Neels van Jaarsveld se lewe. Hy sê sy is sy baken van vertroue en hoop.

Sy is ondersteunend, van onskatbare waarde, onvervangbaar. Ek kan myself gelukkig ag om haar te hê.

Neels oor sy Jeanne

FOTO: Verskaf aan SARIE.com FOTO: Verskaf aan SARIE.com

Dié twee het op Valentynsdag (Saterdag) ’n potjiekoswedstryd op Malmesbury beoordeel en dié aand ’n vriend se troue in die Mount Nelson-hotel in Kaapstad bygewoon.

Neels op die gholfbaan FOTO: Facebook Neels op die gholfbaan
FOTO: Facebook

Neels se meisie, Jeanne, swaai ook die stok FOTO: Facebook Neels se meisie, Jeanne, swaai ook die stok
FOTO: Facebook

Lees nou