SARIE is 'n mediavenoot van dié film wat handel oor onderwysers en leerders by 'n sangkamp, maar hier is báie intriges. As jy Sing FOTO: Robbie en Hanna in As Jy Sing
Groot name soos Bobby en Karlien van Jaarsveld; SARIE se voorbladgesig vir Augustus, Hanna Grobler; Robbie Wessels, Katlego Maboe en Franja du Plessis speel in dié film. Beslis een van vanjaar se moet-sien-films!

Hou sarie.com en SARIE dop vir meer ekslusiewe inligting rondom die film.