Sy wys haar nuwe video eksklusief op sarie.com, nadat dit Sondagaand op kykNET gewys het. Die liedjie is op haar mees onlangse album, Ek watch jou, beskikbaar.