Bobby se vrou, Annetjie, speel ook in die musiekvideo.

"Een van die songs op die album se naam is ''n Vrou wil dit hoor"... Daar is regtig ‘n lekker verrassing in die video vir julle. Ons het iets gedoen wat ek nie gedink ons sal doen nie. Ek sal met ‘n tweet laat weet wanneer om uit te kyk daarvoor. Een van die scenes was in die vliegtuig waarmee Madiba ‘n paar keer gevlieg het. Ek was nog nooit in my lewe in so ‘n luukse vliegtuig nie! Dis flippen mooi. Die storielyn is baie spesiaal. Gerhard van Rooyen van Spheratical Productions het mooi gemaak!"

KYK DIE VIDEO