Elizma Theron is vroeg in die hospitaal opgeneem

Elizma en haar man, Nico Grobbelaar, se eersteling is nou byna ’n week oud en ma én dogter is nou albei tuis. Ontmoet vir Eli-zé Grobbelaar Elizma het op Facebook ’n boodskap gelos om te sê dat dit goed gaan en dat sy en haar dogtertjie albei gesond is:

"Hi almal....ek en prinses is gesond en by die huis. Alfelope 2 aande amper nie n oog toegemaak nie....nie omdat sy moeilik is nie....kan net nie ophou vir haar kyk nie....en sy wil elke voel of dit 15 min is melk he.....dit was nog nooit so lekker om moeg te wees nie. Hoop dit gaan baie goed met almal!!! Liefde!!!!!"

Nóg babas wat in 2014 gebore is

SARIE kies ’n klerekas spesiaal vir klein Eli-zé