Nicholis Louw en Elizma Theron se nuwe liedjie "Sout" asook die musiekvideo is vroeër dié week vrygestel. 

Elizma is deesdae ma vir haar dogter Eli-zé en Nicholis is self opgewonde om hierdie jaar pa te word!