Elma speel die rol van Suster Suzette, ‘n verpleegster in Superhelde. ‘n Nuwe Afrikaanse rolprent wat teen 2011  in April op Suid-Afrika se silwerdoek sal wys. Die hoofroll word deur Ivan Botha, sy vrou Ciske Kruger Botha, Andrew Thompson, Neil Sharim en Lelia Etsebeth gespeel. Die res van die akteurs sluit Lelia Etsebeth, Andrew Thomas ...... Albei andrew Thomas en Ivan Botha speel nie net in die rolprent nie maar het ook die draaiboek van  Superhelde geskryf

“In 'n land waar mense nie meer opstaan vir waarin hulle glo nie, waar helde en liefde net in Hollywood flieks bestaan, moet twee wannabe-Superhelde die krag binne hulself vind om die een plek waar hulle in pas te red.”