Elvis Blue (of dan nou Jan Hoogendyk) is getroud met Chireze en hulle het 'n babadogtertjie genaam Lila. Hulle bly in George waar Elvis musieklesse gee en voltydse musikant is.

Sluit aan by die Elvis Blue-fanpage op Facebook

Met &aposn bokbaardjie Die dreadlock-styl Poenskop (soos Beckham)
Kort hare met 'n bokbaardjie
Foto: Dewyk Photography
Met dreadlocks Poenskop (soos Beckham)
Foto: Ronell Riekert