SARIE het vroeër die jaar berig dat Elvis Blue en sy vrou in Junie vanjaar vir die tweede keer ouers gaan word. En toe kom die nuwe pienkvoet vanoggend!

Die ouers het vanoggend omstreeks 06:00 by die hospitaal gearriveer en die opwinding was groot.

Elvis Blue

Elvis Blue

Foto: Elvis moes sy rocker-styl vir ietsie meer klinies verruil om vir Jua te verwelkom.

Elvis Blue

Ma en kind is albei gesond. Elvis, Chireze en sussie Lali gaan nou 'n tydjie neem om vir Jua beter te leer ken.