Nou kan jy elke Maandagaand net voor 8 op kykNET saam met Elzabé Zietsman in Ziets! heerlike kits-kuierkos maak. "Ek doen wat ek nog altyd wou doen: Ek hou konsert en hou myself aan die lewe." Elzabé meen sy het wonderlike geleenthede gekry - beleef haar lewensreis. Jy kan Elzabé Zietsman se webwerf dophou om die resep te kry en na 'n video van elke episode te kyk. Haar nuwe dubbel-CD van twee bekende shows, Twee van die Beste en Kaalgestroop, wat sy saam met Janine Neethling opgeneem het, is nou beskikbaar. Bestel jou Zietsman-CD's hier.