Ná gisteraand se Screen Actors Guild-toekennings lyk dit of die Amerikaanse aktrise Emma Stone nóg ’n tree nader is om die goue Oscar-beeldjie te wen. Sy het die toekenning vir die beste aktrise in ’n rolprent gekry.

Hier's die lys van wenners ...

Beste akteur in ’n hoofrol – rolprent

Casey Affleck, Manchester by the Sea

Andrew Garfield, Hacksaw Ridge

Ryan Gosling, La La Land

Viggo Mortensen, Captain Fantastic

Denzel Washington, Fences 

Beste aktrise in ’n hoofrol – rolprent

Amy Adams, Arrival

Emily Blunt, The Girl on the Train

Natalie Portman, Jackie

Emma Stone, La La Land 

Meryl Streep, Florence Foster Jenkins

Beste manlike byspeler in ’n rolprent

Mahershala Ali, Moonlight

Jeff Bridges, Hell or High Water

Lucas Hedges, Manchester by the Sea

Dev Patel, Lion

Hugh Grant, Florence Foster Jenkins

Beste vroulike byspeler in ’n rolprent

Viola Davis, Fences 

Naomie Harris, Moonlight

Nicole Kidman, Lion

Octavia Spencer, Hidden Figures

Michelle Williams, Manchester by the Sea

Beste spel deur ’n ensemble

Captain Fantastic

Fences

Hidden Figures

Manchester by the Sea

Moonlight

Beste akteur in ’n dramareeks

Sterling K. Brown, This Is Us

Peter Dinklage, Game of Thrones

John Lithgow, The Crown 

Rami Malek, Mr. Robot

Kevin Spacey, House of Cards

Beste aktrise in ’n dramareeks

Millie Bobby Brown, Stranger Things

Claire Foy, The Crown 

Thandie Newton, Westworld

Winona Ryder, Stranger Things

Robin Wright, House of Cards

Vir die volledige lys van wenners klik hier.

Lees nou

Vleiendste oefenbroeke vir 2017

Ons is opgewonde oor … Jason Jacobs!

Maak mooi met papier