Die pragtige Engelse roos het liefde gevind by die TV-ster Chord Overstreet, hy was te sien in die musiekblyspel-reeks Glee. Die paartjie het nog nie openlik oor hul verhouding gepraat nie, maar steelfoto's was van die twee verkry.

A post shared by T. Edit (@tribunedit) on

A post shared by Stars365 (@365stars) on