Die 23-jarige aktrise Emma Watson het in dié Oscar de la Renta-skepping by die première van haar nuwe fliek, Noah, opgedaag.

Sommige mense is mal oor haar swart vloer-lengte rok en bypassende swart hoëhakke, maar ander sê dié rok het haar ouer laat lyk as wat sy is. Wat dink jy van haar rok?

FOTO: Gallo Images / Getty Images FOTO: Gallo Images / Getty Images

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Die agterkant van haar rok was meer jeugdig

FOTO: Twitter @MTV FOTO: Twitter @MTV

En haar skoene vir die aand ...

FOTO: Twitter @MTV FOTO: Twitter @MTV

Dít is die grimering wat gebruik is vir haar pragtige voorkoms met haar modieuse oranje lipstiffie

Kies só die regte skakering lipstiffie vir jou velkleur

FOTO: Twitter @MTV FOTO: Twitter @MTV

En haar Erdem-rok vir die partytjie ná die tyd

FOTO: Twitter @MTV FOTO: Twitter @MTV

Noah is ’n verwerking van die Bybelse verhaal. Kyk hier na die lokprent:

Noah begin 4 April in Suid-Afrikaners teaters draai.

Onthou om op ons Facebook- of Twitter-blaaie te sê wat jy oor Emma se rok dink.

FOTO: Gallo Images / Getty Images FOTO: Gallo Images / Getty Images