Aktrise Emma Watson, bekend as Hermione in die Harry Potter-flieks, is die gesig van die modehuis Burberry se advertensieveldtog vir herfs/winter 2009/'10, waarin sy verskillende trench coat-style dra. Die foto's is deur die beroemde fotograaf Mario Testino geneem, wat bekendheid verwerf het vir sy pragfoto's van prinses Diana.

Emma gesels oor haar nuwe "rol" as model.