Wat ís dit met 'n troue? Troues fassineer en betower ons, want dis só romanties en spesiaal.

Hier is 'n paar van die troues wat die afgelope dekades aandag getrek het:

  • Prinses Diana en prins Charles
  • Kate Middleton en prins William
  • John F. Kennedy Jr. and Carolyn Bessette
  • Brad Pitt en Angelina Jolie
  • George Clooney en Amal Alamuddin
  • Celine Dion en René Angélil
  • Kate Moss en Jamie Hince
  • Madonna en Guy Ritchie
  • Charlene Wittstock en prins Albert van Monaco
  • Cindy Crawford en Rande Gerber
  • Liz Taylor en Richard Burton
  • Grace Kelly en prins Rainier van Monaco
  • Elvis Presley en Priscilla Wagner
  • Ellen DeGeneres en Portia de Rossi
  • Tom Cruise en Katie Holmes
  • Victoria Adams en David Beckham
  • Justin Timberlake en Jessica Biel
  • Kim Kardashian en Kanye West

Daar is 'n paar van dié troues waarvan ek baie hou, maar Cindy Crawford s'n bly vir my die héél mooiste. Sy is een van my eerste liefdes, en vandat ek haar die eerste keer gesien het, het haar skoonheid my heeltemal oorrompel. Haar troue was ongekompliseerd en uniek. Eenvoudig en 'n gróót verrassing.

Watter een is jóú gunsteling? Kyk hier en vertel ons. Follow SARIE Tydskrif's board Fanie kies: Ikoniese troues oor die jare on Pinterest.

Lees ook