Die gewilde en wêreldbekroonde Soweto Gospel-koor het klante in Woolworths, Parkview verras met 'n flash mob van die gewilde lied, Asimbonanga. Kyk dit!