Nadia Beukes, ons eie #Fliekchick, en haar clapperboards is terug! Hier deel sy wat jy nie in 'n fliek-teater moet doen nie. 

Stem jy saam? Wat hoort ook op haar lys?


Loer elke Donderdag in op SARIE.com om te sien wat het dié FliekChick te sê oor die nuutste films wat vrygestel word. Lewer jou kommentaar en gesels saam oor jou gunsteling-flieks op Youtube, Facebook, Instagram en Twitter. Daar is ook ‘n website!