Die bekende sangeres Kylie Minogue vier vandag haar 47ste verjaarsdag. Sy is mooier as ooit en met 12 albums én ’n Grammy-toekenning agter haar naam staan sy duidelik terug vir niks.

Kylie se loopbaan het in die 1980's begin as aktrise in die Australiese sepie Neighbours. Kort daarna het sy haar sangloopbaan afgeskop en die wêreld se harte gewen met haar stem (én agterstewe!), berig Women's Day.

Sy is nie bang vir interessante uitrustings op die verhoog nie en op die rooi tapyt is sy altyd stylvol en glansryk.

Sy het vanoggend dié babafoto op Instagram gedeel

Blaai deur haar foto-album 

 Lees ook