Angelique het die trend gevolg deur haar hare ombré te kleur waar die punte van jou hare gewoonlik ligter is as jou boonste hare. Lees meer hier: Ombré is die seisoen se gunsteling-tendens.

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Nou kan jy jou mening gee – hou jy meer van Angelique se ombré-haarstyl? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Nóg ombré-inspirasie