Vir die 20ste jaarlikse Hollywood-uitgawe van Vanity Fair het dié tydskrif van die Oscar-mededingers en groot sterre van vanjaar glansryk gestileer. En ons is mal oor die ou Hollywood-voorkoms.

Die voorblad van die spesiale uitgawe vou uit oor 3 bladsye. Die baie bekende fotograaf Annie Leibovitz het dié foto geneem waarin die volgende bekende akteurs en aktrises verskyn:

  • Julia Roberts (August: Osage County)
  • Chiwetel Ejiofor (12 Years a Slave)
  • Jared Leto (Dallas Buyers Club)
  • Lupita Nyong’o (12 Years a Slave)
  • Idris Elba (Mandela: Long Walk to Freedom)
  • George Clooney (Gravity)
  • Michael B. Jordan (Fruitvale Station)
  • Naomie Harris (Mandela: Long Walk to Freedom)
  • Brie Larson (Short Term 12)
  • Chadwick Boseman (42)
  • Margot Robbie (The Wolf of Wall Street)
  • Léa Seydoux (Blue Is the Warmest Color)

Vanity Fair Vanity Fair

FOTO: Vanity Fair Vanity Fair

FOTO: Vanity Fair Vanity Fair

FOTO: Vanity Fair Vanity Fair

Kry jou ou Hollywood-voorkoms só

FOTO: Kérastase FOTO: Kérastase

Kry jou glansryke uitrusting in die SARIE-winkel