Kyk hoe oulik lyk Bryan Habana se eersteling, Timothy, in sy Springbok-uitrusting.

Die appel val nie ver van die boom af nie!  

Bryan en Janine het ook onlangs ’n fotosessie saam met Timmy, soos hulle hom noem, gedoen. En die Glamour Makeover-span se fotograaf, Veronique Mills, was agter die kamera.

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Lees ook