Die onderskrif van dié foto lees: "First Father's Day with my girls." Klein Everly is op 31 Mei in Londen gebore. Die paartjie het op die stel van Step Up ontmoet en is 3 jaar later getroud.
Channing Tatum by sy vrou en klein Everly