Die radio- en TV-persoonlikheid Elana Afrika-Bredenkamp is swanger met haar en Ian Bredenkamp se eersteling. En kyk hoe groot is haar baba-maag al! Die bekende paartjie het dié goeie nuus vroeër vanjaar op Facebook aangekondig. Hulle weet ook al dat hul pienkvoet in April 2015 kom en dat dit ’n dogtertjie is.

Elana speel boonop ’n swanger vrou in die nuwe Afrikaanse film Hollywood in my huis - dit sommer goeie oefening vir haar.

[caption id="attachment_129421" align="alignnone" width="570"]'n "Swanger" Elana in die film 'Hollywood in my huis" FOTO: verskaf 'n "Swanger" Elana in die film Hollywood in my huis

FOTO: verskaf[/caption]

Lees ook