Die SA TV-aanbieder en pa van twee Janez Vermeiren se jongste word 6 maande oud in Brasilië.

Die ma van Janez se jongste, Vincent, is die Brasiliaanse model Juliana Vasconcelos. Juliana het vir Vincent na haar familie in Brasilië geneem om hom aan hulle voor te stel.

En dit is hier waar die klein Vincent 6 maande oud geword het. Kyk net die partytjie - in eg Brasiliaanse styl - wat vir hom gehou is!

My sons Brazilian 6month birthday party. Classic Hahahahahha

A photo posted by Janez Vermeiren (@janez_vermeiren) on

Hier is Vincent saam met sy Brasiliaanse oupagrootjie.
Baby V with his great grandfather in Brazil. What a little legend xxx A photo posted by Janez Vermeiren (@janez_vermeiren) on

Dié mannetjie is pragtig! Maar hoe dan anders met sulke goeie gene?

Janez, Matisse, Vincent en Juliana in Desember verlede jaar FOTO: Instagram  @janez_vermeiren Janez, Matisse, Vincent en Juliana in Desember verlede jaar
FOTO: Instagram @janez_vermeiren

Janez se oudste seun, Matisse (10), uit ’n vorige verhouding, is ’n kranige atleet en aktiewe sosialemedia-entoesias nes sy pa!

Hier is hy (in die middel) by 'n skool-atletiekbyeenkoms

My @matissemotz winning the long distance school sports! Champmeister

A photo posted by Janez Vermeiren (@janez_vermeiren) on

Kyk hoe baie lyk Matisse in dié foto soos sy pa toe hy nog op skool was (onderste foto)
Getting our Saturday hike on with @matissemotz @julianavasconcelosss Gren and Steven! A photo posted by Janez Vermeiren (@janez_vermeiren) on

Een van Janez se ou skoolfoto's

This is me going back to school way back when....too funny

A photo posted by Janez Vermeiren (@janez_vermeiren) on

Lees nou