Die aktrise Kate Hudson en haar ma, Goldie Hawn, het hul hare pienk gekleur om hul ondersteuning vir borskankerlyers te wys. Dit is nie net Kate en haar ma wat hul hare pienk gekleur het nie, maar ook Kate se oudste seun, Ryder Robinson (10), het sy hare blou gekleur met ’n pienk streep. Kate skryf by dié foto op haar Instagram-blad:

In honor of my bestie Juliana, my assistant Kathy, my grandmother Laura, Mimo and all the people who are fighting and have fought breast cancer. Your courage shines and inspires. We decided to show our support by wearing pink proud! (verkort).

FOTO:  @katehudson  FOTO: @katehudson

Lees ook