Die hertogin van Cambridge het vandag oudergewoonte stylvol gelyk terwyl sy werk. Kate Middleton het vandag liefdadigheidsgeleenthede in en om Londen bygewoon. Die fokus was veral op die projek M-PACT Plus, wat twee van haar eie organisasies, Place2Be en Action on Addiction, insluit.

Die projek wil kinders van verslaafdes deur berading help. Kinders van ouers wat aan dwelms of alkohol verslaaf is, is sewe keer meer geneig om self verslaafdes te word, berig The Standard. Dit is dié statistiek wat Kate oorreed het om aandag aan dié probleem te gee.

FOTO: Gallo Images / Getty Images FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Instagram  @clarencehouse  FOTO: Instagram @clarencehouse

FOTO: Instagram  @clarencehouse  FOTO: Instagram @clarencehouse

Kate het pragtig gelyk in haar pienk rok - een van die seisoen se gróót modekleure!

Kry pienk in spree!

pienk pienk2

Louis & Lise se Wie is ek: Dít moet jy weet van alkoholmisbruik

Bron: The Standard

Nóg oor Kate op SARIE.com