Naas en Karen Botha se dogter Gaeby (hoofoto) is ’n kranige hokkiespeler en het haar hokkie-uitrusting vir dié fotosessie aangetrek.

Gaeby maak groot naam in modelwêreld - lees hier

Die 14-jarige Luke Fish, die seun van Mark* en Loui, volg in sy bekende pa se voetspore en het ook ’n passie vir sokker. Loui het dié foto's van haar seun op haar Twitter-blad gedeel.

Mark en Loui is in 2011 geskei. Uit hul huwelik is Louis en Zeke (foto's onder), wat nou 12 jaar oud is,  gebore.

*Mark Fish is spanleier saam met Corné Krige op die nuwe reeks van Survivor SA.