Hulle het verlede jaar 3 keer met 3 verskillende seremonies trou aan mekaar beloof. Die blonde Luisana Lopilato is 'n suksesvolle aktrise in haar geboorteland, Argentinië. Die 24-jarige Luisana is verlede jaar as die gesig van die onderklerereeks, Ultimo, en sedertdien het die verkope na bewering met 37% gegroei.