Minki se ooievaarstee was in SA gehou. Dié partytjie was op die 20ste April, en dit lyk of haar ma tot vir haar 'n doeke-koek gemaak het. Die eersteling word oor 3 maande verwag.

Hier's die foto's:

Minki se baba-boepie

Die doeke-koek wat Minki se ma vir haar gemaak het

Minki by familie en vriende

Volg vir Minki op Twitter