Dié paartjie is reeds die ouers van Schalk jnr.

FOTO: Instagram @micheleburger1 FOTO: Instagram @micheleburger1

Sy het by dié foto geskryf: "Trotse ouers van dié perfekte engel! Welkom in die wêreld baba Nicol!"

Kyk HIER na vakansiefoto's van dié gesin

Geluk, julle!

Foto's van die Burger-gesin