As jy nie van beter weet nie, kan jy die plaaslike aktrise Simoné Nortmann en die bekroonde, internasionale sangeres Céline Dion aansien as ma en dogter. 

Die voormalige 7de Laan-aktrise dink ook hulle lyk na mekaar en het dié foto-samestelling met haar meer as 5 000 Instagram-aanhangers gedeel: "Daardie belangrike oomblik wanneer jy besef jy lyk soos Céline Dion met botoks," lees die onderskrif.

Nóg ewebeelde

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting