Die glanspaartjie Elana Afrika-Bredenkamp en Ian Bredenkamp deel graag foto's van hul dogtertjie, maar dit is die eerste keer dat ons Esther Beth se gesiggie in een van dié kiekies sien.

Om Esther se eerste Vadersdag te vier het Elana dié swart-en-wit foto op haar Facebook-blad gedeel: "Ontmoet vir Ian. Hy is die beste pa. Ek is so lief vir hom en ek is bly dat ek hom weer ’n Pappa kon maak ... Gelukkige Vadersdag!"

FOTO: Facebook  Elana Afrika-Bredenkamp FOTO: Facebook Elana Afrika-Bredenkamp

Elana en Ian se eersteling is vier maande oud. Hy het ook kinders uit ’n vorige huwelik.

Elana met Ian se  kinders FOTO: Wordpress  elanaafrika Elana met Ian se kinders FOTO: Wordpress elanaafrika

Lees nou