Die sanger Steve Hofmeyr en sy verloofde, Janine van der Vyver, is Saterdagmiddag by die Green Leaves Country Lodge in die Hartbeespoort-omgewing buite Pretoria getroud.

Die volledige storie met onderhoud en foto's oor 20 bladsye is eksklusief in ons Maart-uitgawe beskikbaar. (10 Februarie op straat)

FADER-SARIE-TROUEr

Die hooffoto hieronder is eksklusief deur SARIE aan Die Burger, Beeld en Volksblad.

1743526_10152202335474559_1705101499_n Steve en Janine FOTO: CUSTOPHOTO.COM