"Ag ek tjank sommer. Hoe kan my jongste al tien wees. Geluk Benjamin. Jy is my hart se punt. Jou optimisme en energie is so aansteeklik. Dankie dat God my gesin gekies het om jou te mag omhels. En jy gee die beste, beste drukkies..." het Steve Hofmeyr op sy Facebookblad geskryf.

En by dié foto skryf Steve: "Ek het 'n punt hart. Hier is 3 van hart se punte. Benjamin voor met die wit broek,verjaar. Regs staan Sebastian en Devon agter."

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

EKSKLUSIEWE FOTO MET STEVE EN SY SEUNS

FOTO: Leana Clunies-Ross FOTO: Leana Clunies-Ross

Steve sien nóg kinders in sy toekoms