'n Stralende Kate Middleton het gisteraand (19 November 2014) gaste by Kensington Paleis verwelkom vir 'n toekenningsaand vir 'n geestesgesondheidsorganisasie. Só berig Daily Mail.

Kate wat al sowat 4 maande swanger met haar en prins William se tweede kind is, was stylvol in romp-top-styl met 'n belt. Dié top-ontwerp (te koop by Hobbs in High Street) is reeds uitverkoop en die romp is van Jenny Packham.

Wat dink jy van dié uitrusting?

BRITAIN-ROYALS FOTO: Gallo Images/Getty Images

Lees die volledige artikel híér